Ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif

22 maart 2018 - Schiphol, Nederland

Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif
want niemand sal 'n boodskap wat rooi is skiet nie.
Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek
weet al die jagters sal dink dis die son.
Kyk, my duif kom op en my duif gaan onder
en waar hy vlieg daar skitter oseane
en bome word groen
en hy kleur my boodskap so bruin oor jou vel 
Want my liefde reis met jou mee,
my liefde moet soos 'n engel by jou bly,
soos vlerke, wit soos 'n engel.
Jy moet van my liefde bly weet
soos van vlerke waarmee jy nie kan vlieg nie 

Breyten Breytenbach (uit: Lotus, 1970)

Foto’s

10 Reacties

  1. Willem:
    22 maart 2018
    Heel veel plezier, we hopen weer veel te lezen van jullie.
  2. Claudia Klinkers:
    22 maart 2018
    Heel veel plezier
  3. Etienne van Leur:
    22 maart 2018
    Zo leuk om jullie reis te volgen terwijl wij nu Zuid Korea doorkruisen. Geen blog helaas....
  4. Julia Kosnitz:
    22 maart 2018
    Have fun!
  5. Twannemieke:
    22 maart 2018
    Wat een heerlijk begin van het blog! Maak er een prachtige reis van. Dikke kus van ons XX
  6. Belinda:
    22 maart 2018
    En ons geniet saam met jou
  7. Bianca:
    22 maart 2018
    Goeie reis en baie pret
  8. Mary:
    22 maart 2018
    Veel plezier en een mooie reis gewenst! Mary en papa
  9. Siet Bulthuis:
    23 maart 2018
    Prachtige poëzie van Breytenbach, goede reis hoor en geniet!
  10. Petra:
    25 maart 2018
    Zo leuk dat Afrikaans! Enjoy!